Besoek Don Amare Butchery by Heidelberg Mall vir 'n groot verskeidenheid vleis, sous, biltong, droëwors en varsgebakte lekkernye! Sien ook onderstaande spesiale aanbiedinge geldig terwyl voorraad hou! #HeidelbergTimes